 |
Het jy al iemand hoor sê dat God met hulle gepraat het, en gewonder: “Hoe hoor jy God praat?”... (Naudé van der Merwe) Lees meer
|
 |
Ons is almal in Sy beeld gemaak - ook die bakhand bedelaar.... (Sanmari Maritz) Lees meer
|
 |
Hoe sou die lewe gewees het as Jesus nié in ons plek gesterf het nie?... (René Badenhorst) Lees meer
|
 |
Maak ek Jesus se kruisdood goedkoop as ek vergifnis vra, maar nog steeds skuldig voel?... (Jacobie) Lees meer
|
|
LIGnet is op Facebook. Vertel vir die hele wêreld! En gaan kliek op daai like-knoppie.
Ons is super opgewonde dat julle nou saam met ons kan chat, foto's oplaai en die nuutste inligting oor lignet.co.za kan sien.
|
DIETER skryf:
Miskien is ons gemaak vir uitdagings, die raaisels na vervulling wat soms wegkruipertjie met ons speel. Ons lewe is nie toevallig nie. Ons is hier met ‘n spesifieke doel. Maar dis ‘n raaisel, ’n geheim. Ons Vader het die geheim reeds voor ons geboorte beplan. Om elke draai los Hy vir ons leidrade en leergeleenthede.Lees die volle artikel
|
|
|