 |
Ons hou ons oë op die “groot” goed en vergeet om die klein dingetjies waarvoor ons gewens het, raak ... (Paulette Goedhart) Lees meer
|
 |
Die lewe is soos ‘n boksie sjokolade,” het Forest Gump gesê, “jy weet nooit wat jy gaan kry nie.... (René Badenhorst) Lees meer
|
 |
Om vriende te maak kan soms ‘n risiko wees, maar dit hoef ook nie. Hier is 'n paar tips.... (Dirkie de Wet) Lees meer
|
 |
Ek het baie selfbewus gevoel en my grootste vrees was om voor mense te praat. Ek sou mompel, en die ... (Vicki Fourie) Lees meer
|
|
Designed 2 Shine Konferensie vir ouers, onderwysers en almal wat met kinders werk. 3-5 September. Lewende Woord Brummeria. Vir kaartjies, besoek www.itickets.co.za of skakel 012 845 8300.
Alle funky jongmense en jonges van gees word uitgenooi na die land se grootste Gospel Rock Fees, Godly Revolution, met Petri, The Plain Truth, Riana, KrissTel, Johan Ellis van Tree63 en nog vele meer. 4 September 2010. 17:00 - 23:00. Gallagher Estate. R80.
|
"Ek is besig om die glas te was en is eintlik heel tevrede met die poging, totdat ek hom op die droograk wil sit ... Daar sit dit – die oorblyfsels van gisteraand se sap en ek het dit sowaar met my waspoging gemis!" Dieter deel dít wat hy van verhoudings geleer het in 'n skottelgoedwas-sessie met pienk skottelgoedwater en gebreekte glas. Lees meer.
|
|
|