|
LIGnet is ’n uithangplek vir Christen-tieners. Dit praat jou taal, tienertaal, sielstaal.
Chat met ander tieners; speel games; laai cool musiek af; lees toonkrullekker artikels en info oor flieks, boeke en CD’s; kry raad vir jou pyn … wat jy ookal lus is om te doen - wees net hiér!
LIGnet is die kuberkleinsus van LIG, Suid-Afrika se enigste Christelike gesinstydskrif.
Kontak: Francine van Niekerk by 021 864 8229 of francine@tydskrifte.co.za
Advertensies: Johann Raath by 023 342 6030 of woes@mweb.co.za
|